Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Ben en Bez
KYK! Ben & Bez episode 7: 'Girls' met reëls
Twee oud-skoolpêlle vang op en vergelyk notas oor hulle dames . . . soveel het verander!

Hier is die sewende episode van Ben & Bez, 'n sketskomediereeks, met die akteurs Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout – eksklusief op Netwerk24.

Foto: Petri Schoeman
Foto: Petri Schoeman
Foto: Petri Schoeman
Foto: Petri Schoeman
Foto: Petri Schoeman
Foto: Petri Schoeman
Foto: Petri Schoeman
Foto: Petri Schoeman

KYK UIT VIR EPISODE 8: Donderdag 25 Februarie


MEER OOR BEN & BEZ:

ALS WAT JY MOET WEET OM TE KAN SAAMKYK

Ben & Bez skop Dinsdag 2 Februarie af met nuwe episodes élke Dinsdag en Donderdag. Daar is 12 episodes om na uit te sien asook 'n omnibus vir die fuifkykers.  

Die eerste episode is gratis, maar die volle reeks is slegs vir intekenare beskikbaar.

Teken in op Netwerk24 teen R99 per maand om nie nét Ben & Bez te kyk nie, maar ook om toegang te kry tot jou gunsteling- Afrikaanse koerante, streekskoerante en tydskrifte asook ons vorige blitssepies, luisterboeke, -dramas, podsendings en meer. 

Kontak die dienssentrum indien jy sukkel. Stuur 'n e-pos aan  diens@netwerk24.com of skakel 087 353 1300.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.