Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Ben en Bez
KYK WEER: 'Ben' en 'Bez' het op Facebook kom kuier
Ben & Bez

Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout is die skeppers en akteurs in die splinternuwe sketskomediereeks, Ben & Bez, wat nou op Netwerk24 te sien is. Hulle speel uiteenlopende karakters - van 'n Voortrekker-pa, Bill Gates, James Bond, Faf de Klerk tot Schalk as 'n vrou!

Dinsdag 9 Februarie het hulle oor als Ben & Bez gesels op Netwerk24 se Facebook-bladsy.

HET JY DIT MISGELOOP? KYK DIE UITSENDING HIER: 

KYK DIE SKETSE:

* Episode 1: Groot rugby

* Episode 2: Bond en die valet

* Episode 3: Voortrekkerbrief

Ben & Bez
Bennie Fourie as James Bond (Foto: Petri Schoeman)
Schalk Bezuidenhout
Schalk Bezuidenhout in die skets "Enigiets vir my 'fans'". (Foto: Petri Schoeman)
Ben & Bez
Bennie Fourie in die skets "Voortrekkerbrief". (Foto: Petri Schoeman)
Ben & Bez
Schalk Bezuidenhout as Lise (Foto: Petri Schoeman)
Ben & Bez
Bennie Fourie as Faf de Klerk (Foto: Petri Schoeman)

Meer oor:  Ben & Bez  |  Schalk Bezuidenhout  |  Bennie Fourie
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.