Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Blitsbrein Jr.
KYK: Blitsbrein Junior Episode 6

Die kompetisie is straf in dié week se episode van Blitsbrein Junior.

Die huidige Blitsbrein Junior, Joshuan du Toit van die Afrikaanse Hoër Seunskool, kom teen Benjamin Roelofse (16) van die Hoërskool DF Malan in Bellville en Volker Louw (17) van die Klein Nederburg Hoërskool in die Paarl te staan

VIA se vasvraprogram Blitsbrein trek in 2020 ’n jonger baadjie aan en dit is dié keer tyd vir tieners om mekaar die stryd aan te sê.

Klik hier om episode 1 tot 6 van Blitsbrein Junior te kyk.

SPEEL SAAM: Hoeveel van die vrae in dié episode sal jy kan beantwoord?

Meer oor:  Via  |  Pietie Beyers  |  Blitsbrein  |  Blitsbrein Junior
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.