Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Blitsbrein Jr.
KYK: Blitsbrein Junior Episode 12

VIA se gewilde vasvraprogram trek 'n jonger baadjie aan en dié keer is dit tieners wat mekaar die aanvat.

Joshuan du Toit (15) van die Afrikaans Hoër Seunsskool (Affies) en Almé Hugo van Hoërskool Zwartkop, kom teen Henco Kruger (14) van die Hoërskool Piketberg te staan in die tweede semi-finaal van Blitsbrein Junior.

Wie gaan genoeg punte bymekaar maak om na die finaal deur te dring?

Klik hier om episode 1 tot 11 van Blitsbrein Junior te kyk.

SPEEL SAAM: Hoeveel van die vrae in dié episode sal jy kan beantwoord?

Meer oor:  Via  |  Pietie Beyers  |  Blitsbrein  |  Blitsbrein Junior
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.