VIA se gewilde vasvraprogram trek 'n jonger baadjie aan en dié keer is dit tieners wat mekaar die aanvat.
Vir die tweede opeenvolgende week verdedig Luc van der Veen (16) Maandagaand sy titel as Blitsbrein Junior.
Vandeesweek kom Luc teen Solomon Lithlakanyane van die Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein en Dominic Warkus van die Hoërskool Martin Oosthuizen in Kakamas te staan.
SPEEL SAAM: Hoeveel van die antwoorde in dié episode kan jy reg antwoord?
Klik hier om EPISODE 1, 2 en 3 van Blitsbrein Junior te kyk.