In vandeesweek se episode van Blitsbrein Junior, kom Almé Hugo teen Xander de Jager (16) van die Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein en Ané Serfontein (15) van die Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch te staan.
Gaan Almé (17) van die Hoërskool Zwartkop in Centurion haar rekordtotaal van 40 punte kan verbeter?
VIA se gewilde vasvraprogram trek 'n jonger baadjie aan en dié keer is dit tieners wat mekaar die aanvat.
Klik hier om episode 1 tot 9 van Blitsbrein Junior te kyk.
SPEEL SAAM: Hoeveel van die vrae in dié episode sal jy kan beantwoord?