Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Die Testament
KYK: Groot kinkel volgende week op Die Testament!

Kykers kan volgende week uitsien na groot drama op Die Testament!

'n Groot kinkel in die kabel kan die Weyers-ontwikkeling heeltemal in die wiele ry. Natasja (Sandra Prinsloo) maak vir Bastian (Nico Panagio) bang. Sandra (Amrain Ismail-Essop) ontmoet skelm haar ma. Wat voer sy in die mou? 

Kyk elke weeksdag na ‘n 5-minute episode van Die Testament net op Netwerk24.

Het jy vorige episodes van Die Testament gemis?

Moenie bekommer nie. Kyk nou na die omnibus. Klik hier.

Meer oor:  Via  |  Amrain Ismail-Essop  |  Nico Panagio  |  Andahr Cotton  |  Rolanda Marais  |  Dietestament  |  Blitssepie
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.