Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Maklik met Marinda
KYK: Maklik met Marinda: Episode 9
Die kleurryke Marinda Engelbrecht het nou haar eie kookprogram op VIA: Maklik met Marinda. In elke episode lê sy besoek af by ’n kombuisleek en wys hulle hoe om lag-lag ’n feesmaal met basiese bestanddele in hul koskas te berei.

In die´ episode: SA se flambojante kabaretster, Alvon Collison, leer hoe om botterhoender, klapperrys, tamatiesambal en wortelsambal te maak.

KLIK VIR RESEPTE: BOTTERHOENDER

Botterhoender
Botterhoender

Skakel in op Via (DStv-kanaal 147) vir nuwe episodes en heruitsendings van Maklik met Marinda

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier