Die feestyd is om die draai en die groot werk van Kersete maak lê nog voor!
Gelukkig is Herman Lensing en Bertus Basson hier om te help met idees.
In dié spesiale feesbonanza nooi die SARIE-kosredakteur, Herman Lensing, ons sy kombuis binne en deel hy oulike idees vir ’n feestyd-okkasie waaroor jou gaste vir weke sal skinder.
Klik hier om Herman se fees te kyk.
In dié spesiale feesprogram nooi Bertus Basson en sy vrou, Mareli, ons hul kombuis binne en wys hulle hoe jy op ’n eg Suid-Afrikaanse én byderwetse manier in Desember kan feesvier.
Klik hier om Bertus se feestafel te kyk.
** Dié twee programme is oorspronklik op VIA uitgesaai en is nou ook op Netwerk24 beskikbaar.
Soek jy nog vermaak vir die vakansie?
Nou is jou kans om Netwerk24 se aanlyn blitssepie, Die Testament, van voor tot agter te kyk. Al 60 episodes van 5 minute elk wag vir jou op Netwerk24TV.
Klik hier om na die omnibus te kyk.
Klik hier om na individuele episodes te kyk.