Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
NW24 TV
STEM: Was jy en jou maat al vir berading?
Concerned Mature Couple Talking With Female Counse

In Netwerk24 se splinternuwe blitsreeks, Op en Af, klop drie paartjies by 'n aanlyn-huweliksberader aan vir hulp.

LEES OOK: Wanneer het ’n paartjie hulp nodig?

Stem
Resultate
STEM: Was jy en jou maat al vir berading?
  • 17%
    Ja, dit het ons huwelik gered.
  • 16%
    Ja, maar dit het net mooi niks gehelp nie.
  • 13%
    Nee. Ek wou, maar my anderhelfde het nie kans gesien nie.
  • 48%
    Nee, want ons is gelukkig getroud.
  • 5%
    Nee, want geen hulp sou ons huwelik kon red nie.
  • MyStem: Het jy meer op die hart?

    Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

    Ons kommentaarbeleid

    Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

    Stemme

    Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.