Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar

Hier’s jou gids tot die ANC se 2017-konferensie

Die ANC het sy nuwe partyleiers verkies op een van die deurslaggewendste nasionale konferensies in sy geskiedenis. Hier is al die nuus soos dit ontvou, toegelig met kommentaar, ontledings en video-onderhoude.

ANC-konferensie 25 Desember 2017 11:17

Die ANC het verlede week op sy 54ste nasionale konferensie by die Nasrec Ekspo-sentrum in Johannesburg ’n omstrede besluit geneem dat die onteiening van grond sonder die betaling van vergoeding voortaan ’n prioriteit is.

24 Desember 2017 00:01

Die magsewewig is nou erg delikaat in die ANC en sal eksakte politieke bestuur verg, maar Zuma se mag is 80% minder noudat sy termyn as ANC-president verstryk het, skryf Richard Calland.

24 Desember 2017 00:00
24 Desember 2017 00:00

Dit kan nog jare wees voordat die ANC landbougrond sonder die betaling van vergoeding ont­eien en die konstitusionele hof kan ’n stokkie daarvoor steek.

24 Desember 2017 00:00
ANC-konferensie 22 Desember 2017 21:22
ANC-konferensie 22 Desember 2017 15:14

Oudstryders van die ANC het Cyril Ramaphosa, nuutverkose ANC-president, gelukgewens met sy oproep dat dringende stappe teen korrupsie gedoen word.

ANC-konferensie 22 Desember 2017 14:20
Landbou 22 Desember 2017 13:00
Menings 22 Desember 2017 00:00
ANC-konferensie 21 Desember 2017 05:18
ANC-konferensie 21 Desember 2017 19:49
ANC-konferensie 21 Desember 2017 17:17
ANC-konferensie 21 Desember 2017 15:53
Ekonomie 21 Desember 2017 13:37
Ekonomie 21 Desember 2017 15:27
Ekonomie 21 Desember 2017 14:45
ANC-konferensie 21 Desember 2017 13:10
Laai Meer

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.