Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
ANC-konferensie
Foto’s: NUK vergader by Nasrec

Die ANC het Donderdag ’n spesiale vergadering van sy nasionale uitvoerende komitee by die Nasrec Ekspo-sentrum in die suide van Johannesburg gehou voordat die party se 54ste nasionale konferensie Saterdag hier begin.

Dié konferensie is die hoogste besluitnemingsliggaam in die ANC waar alle leierskap- en beleidsbesluite van die party geneem word.

Dié hooggeplaastes was by die spesiale vergadering te sien:

Pres. Jacob Zuma en David Mahlobo (regs), minister van energie, by die Nasrec Ekspo-sentrum. Foto: Felix Dlangamandla

Jeff Radebe, minister in die presidensie, Enoch Godongwana, hoof van die ANC se komitee vir ekonomiese transformasie, Nomaindia Mfeketo, adjunkminister van internasionale betrekkinge en samewerking, en Sisisi Tolashe, ANC-LP. Foto: Felix Dlangamandla

Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, presidentskandidaat, en Sbu Ndebele, voormalige minister van vervoer. Foto: Felix Dlangamandla

Derek Hanekom, ’n lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee, en Pravin Gordhan, voormalige minister van finansies. Foto: Felix Dlangamandla

Collen Maine, ANC-jeugliga-president by die Nasrec Ekspo-sentrum. Foto: Felix Dlangamandla

Paul Mashatile, ANC-voorsitter in Gauteng en LUR, by die Nasrec Ekspo-sentrum. Foto: Felix Dlangamandla

Kebby Maphatsoe, voorsitter van die MK-veteranevereniging, en Billy Masetlha, voormalige hoof van die nasionale intelligensieagentskap.Foto: Felix Dlangamandla

Meer oor:  Zuma  |  Nko­Sazana Dlamini-Zuma  |  Derek Hanekom  |  Nasrec  |  Anc-Konferensie
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.