Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
ANC-konferensie
Polisieverlof nie weens ANC-konferensie beperk

Die nasionale polisie sê polisielede se verlof word elke jaar tydens Kerstyd beperk weens die bedrywighede wat tydens dié tyd van die jaar aan die gang is.

Brig. Vishnu Naidoo, nasionale polisiewoordvoerder, sê weens Kerstyd word lede se verlof streng gemonitor.

Volgens Kay Makhubele, Gautengse polisiewoordvoerder, kan lede met verlof gaan slegs indien daar ’n noodsituasie bestaan soos ’n familieverantwoordelikheid of weens mediese redes.

Naidoo sê dit is nie as gevolg van die ANC se nasionale konferensie dat polisielede nie nou met verlof kan gaan nie.

Hy wou nie sê hoeveel polisielede vir die konferensie ontplooi is nie. “Om veiligheidsredes kan ons nie die syfers bekend maak nie.”

Meer oor:  Polisie  |  Konferensie  |  Anc-Konferensie
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.