Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Afrikaanse fees in die gedrang in Nederland

Cornelissen het aan Volksblad gesê hy het met Steve Barton, direkteur van First Cape Wines (FCW) in Brittanje, ooreengekom dat dié die kunstefees met € 8 000 sou borg, maar geen formele kontrak is geteken nie. Hy het Barton vertrou. Barton het in ruil gevra dat FCW die enigste wynverskaffer vir feesgangers moet wees en dat sy onderneming uitdruklik vermeld word as borg van die fees. Volgens Cornelissen het hy dié mondelinge ooreenkoms noukeurig nagekom.

Ná die fees het Barton egter met die een ná die ander verskoning gekom om nie te betaal nie. Eposse van Barton is aan Volksblad gewys waarin Barton skryf “I am on it”, “payment is imminent” en ander dergelike beloftes. In ’n stadium het hy versoeke om die geld te betaal nie verder beantwoord nie.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.