Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
1 dood, 2 erg beseer in botsing aan W-Rand

Een mens is Sondag dood en twee ernstig beseer toe twee motors aan die Wes-Rand gebots het.

Die botsing was by die kruising van die R512 en die R552 tussen die N14-snelweg en die Leeupark.

Shawn Herbst, woordvoerder vir Netcare 911, sê een van die oorlewendes is so ernstig beseer dat daar besluit is om hom per helikopter hospitaal toe te neem vir behandeling.

’n Beseerde is in ’n ernstige toestand per helikopter hospitaal toe geneem. Foto: Netcare 911
Een van die motors wat in die ongeluk was. Foto: Netcare 911
Die ander motorwrak. Foto: Netcare 911

Meer oor:  Wes-Rand  |  Botsing
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.