Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
10 moet-lees-stories: Maandag 17 Mei 2021

Hiermee die 10 moet-lees-stories op Maandag 17 Mei 2021.

1. Zuma se ‘diep geheime’ oor ANC is spookasem, sê kenners

Hy hou “diep geheime” oor die ANC vir homself, want as dit geopenbaar word, sal dit die party in gevaar stel, het oudpres. Jacob Zuma Maandag by sy korrupsiesaak gesê. 

Suretha Brits Foto: Facebook

2. Suretha Brits van Pofadder borgtog geweier

Suretha Brits (30), weduwee van die vermoorde hotelier en deeltydse boer van Pofadder, is Maandag in die plaaslike landdroshof borgtog geweier.

3. ANC, Cyril bult vuis teen Ace met regspan

Pres. Cyril Ramaphosa en die ANC het ’n swaargewig-regspan aangestel om Ace Magashule se dringende hofaansoek teen te staan waarin hy vra dat sy tydelike skorsing tersyde gestel word. Die span sluit adv. Wim Trengove SC in.

Pres. Cyril Ramaphosa Foto: City Press

4. Brackenfell: EFF moet vir skade betaal

Die EFF moet R87 312 aan die Kaapstad-metro betaal ná ’n betoging in November verlede jaar in Brackenfell.

5. Di-onderhoud spook steeds by BBC

Probeer die BBC sy verantwoordelikheid vir die uitsending van ’n onderhoud met Diana, ontslape prinses van Wallis, 26 jaar gelede systap?

Diana, ontslape prinses van Wallis, in Junie 1997, enkele maande voor haar dood op 31 Augustus 1997. Foto: Getty Images

6. Mej. Heelal: SA se Natasha haal nie eens top-21

Van Suid-Afrika se bekendste skoonhede het hul skok uitgespreek nadat Natasha Joubert nie die top-21 in die Mej. Heelal-kompetisie gehaal het nie.

Natasha Joubert Foto: Instagram

7. Het Langenhoven 'n 'liefdeskind' gehad?

Daar is geen dokumentêre bewyse dat die skrywer C.J. Langenhoven ’n buite-egtelike kind gehad het nie. Neelsie sou dit egter beslis in ’n goeie spookstorie kon gebruik, skryf Willemien Brümmer.

8. Ja, jy kán jou dood werk

Te lang werksure kan jou doodmaak, veral as jy meer as 50 uur per week werk.

9. Stadig met die lof, maan Jake

Daar is geen twyfel nie, Jake White se Bulle is onbetwisbaar die keur in Suid-Afrikaanse rugby.

10. Sterker rand, sterker groei wink vir SA

Die hele wêreld praat oor inflasie, maar plaaslike ekonome is nog nie té bekommerd daaroor nie.

Meer oor:  10 Moet-Lees-Stories
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.