Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
10 moet-lees-stories: Woensdag 21 Augustus 2019

Hiermee die 10 moet-lees-stories op Woensdag 21 Augustus 2019. 

1. ‘Korrupsie met wapenskandaal moet nog aandag kry’

Die Seriti-kommissie se bevindinge is ’n doodskoot toegedien, maar die korrupsie met die wapenskandaal moet nog baie aandag kry. 

2. Skrap e-tol, vra AA weer

Die Outomobiel-Assosiasie (AA) meen Fikile Mbalula, minister van vervoer, moet onmiddellik alle geld terugbetaal aan mense wat tot dusver reeds vir e-tol in Gauteng betaal het

3.  Facebook sal jou ophou dophou, maar...

Facebook-gebruikers sal voortaan kan sien watter apps en webwerwe monitor hul aanlyn bedrywighede en deel daardie inligting met Facebook sodat hulle met spesifieke advertensies geteiken word.

4. WB-rugbytoernooie nou ‘gender-neutraal’

In ’n poging om geslagsgelykheid verder te bevorder, het Wêreldrugby aangekondig dat die benaming van sy vlagskip-toernooie voortaan “genderneutraal” sal wees.

5. Stem vir Ndlovu-jeugkoor in VSA, vra LUR

Suid-Afrikaners wat in Amerika woon, moet asseblief almal vir die Ndlovu-jeugkoor van Limpopo stem sodat hulle tot die halfeindronde van die TV-kompetisie America’s Got Talent kan deurdring

6. Só lyk impak van nuwe tariewe vir water, krag

Verbruikers landwyd betaal nou 10,4% méér vir krag en huishoudelike brandstowwe soos paraffien as ’n jaar gelede.

7. Beurtkrag wink weer – maar net as ekonomie groei

Die ekonomie moet tog net nie groei nie, want as dít gebeur, gaan Eskom nie genoeg krag hê nie en sit ons weer met beurtkrag. Dit is altans die boodskap van Nelisiwe Magubane, ’n nie-uitvoerende direkteur van Eskom.

8. Kospryse: Minder soet met dié sout

'n Skielike skerp daling in die inflasiekoers is goeie nuus vir platsak verbruikers, maar om ’n tiekie se suiker van jou buurman te versoek, is dalk steeds te veel gevra.

9. Steinhoff wil appelleer teen interdik oor Pepkor

Steinhoff het ’n aansoek om verlof tot appèl gebring teen die interdik van die hooggeregshof in Kaapstad wat einde April toegestaan is om hom te belet om sy belang in Pepkor te verkoop.

10. Ottis se afdanking ‘maak nie sin’

Hy vind dit ironies dat Corrie van Zyl, Krieket Suid-Afrika (KSA) se waarnemende direkteur van krieket, sê Enoch Nkwe, die waarnemende Protea-spandirekteur, sal nie net op een toer beoordeel word nie.

Meer oor:  10 Moet-Lees-Storie  |  21 Augustus
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.