Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
NOG FOTO'S: 1ste sneeu val, land bibber

Die sneeu het begin uitsak op berge in die Wes-Kaap en suidelike dele van die Noord-Kaap – en die Oos-Kaapse sneeu is op pad.

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het foto’s gedeel van sneeu by die Sutherland Groot Teleskoop (Salt) en die Koue Bokkeveld.

Jurg Wagener, inwoner van Sutherland, het vroegoggend gesê dit sneeu “so fyntjies” daar.

Heike de Kock van die Matroosberg-natuurreservaat sê daar is ook sneeu bo-op die berg en die temperatuur teen 08:00 was 3 °C.

Die SAWD het voorspel dat meer sneeu Dinsdag sal voorkom op berge in die Wes-Kaap en dan ook in die Oos-Kaap, suidelike hoogliggende gebiede in die Noord-Kaap en Lesotho.

neeu by die Matroosberg-natuurreservaat naby Ceres
Sneeu by die Matroosberg-natuurreservaat naby Ceres. Foto: Didi de Kock

neeu by die Matroosberg-natuurreservaat naby Ceres
Sneeu by die Matroosberg-natuurreservaat naby Ceres. Foto: Didi de Kock

Bruno Blu, Australiese beeshond, sneeu
Sneeu by die Matroosberg-natuurreservaat naby Ceres. Bruno Blu, 'n Australiese beeshond, skrik nie vir die koue temperatuur van 2 grade C nie. Foto: Didi de Kock
klaarstroom, sneeu
Swartberge, sneeu
Die Swartberge buite Calitzdorp by die Boesmanskop-gasteplaas. Foto: Tinie Bekker
Swartberge by Calitzdorp, sneeu
Die Swartberge by Calitzdorp lê wit van die sneeu. Foto: André Bekker


Sneeu in die Klein-Karoo.Foto: Twitter/SAWD
Sneeu by die Sutherland Groot Teleskoop (Salt). Foto: Twitter/SAWD
Hiér word Dinsdag meer sneeu verwag.Foto: Twitter/SAWD

Meer oor:  Weerdiens  |  Sawd  |  Noord-Kaap  |  Wes-Kaap  |  Sneeu
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.