Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
2 dood toe motor boom tref

Twee mense is Sondag dood nadat hul motor teen ’n boom in Vereeniging vasgery het.

’n Man se lyk het buite die motor gelê en ’n ander een was in ’n kritieke toestand, sê Russel Meiring, woordvoerder van ER24.

Die beseerde man is vir sy beserings behandel en na die Sebokeng-hospitaal geneem. Hy is ’n paar minute ná sy aankoms by die hospitaal dood.

Die ongeluk het in Houtkopweg gebeur.

Twee mense is Sondagoggend dood nadat hul motor in Vereeniging teen ’n boom vasgery het. Foto: ER24

Meer oor:  Vereeniging  |  Motorongelukke
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.