Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
2 mans sterf in botsing buite Secunda
Die motor waarin twee mans gesterf het. Foto: ER24

Twee mans is Saterdagoggend dood in ’n botsing reg van voor op die R546 buite Secunda.

ER24 se paramedici het die mans in een van die voertuie gekry maar hulle was reeds dood.

Die ander drie mans, wat vermoedelik in die ander voertuig was, is nie ernstig beseer nie. Hulle is in die hospitaal opgeneem.

Meer oor:  Motorongelukke  |  Padongelukke  |  Secunda
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.