Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
20 in taxi-ongeluk beseer
Paramedici en polisie help beseerdes ná die ongeluk. Foto: Verskaf

20 mense is Donderdagoggend beseer nadat ’n taxi en vragmotor by ’n verkeerslig in Vanderbijlpark in Gauteng gebots het.

Paramedici sê die passasiers het langs die pad gesit toe hulle daar aankom.

Almal was net lig beseer en is na verskeie hospitale geneem.

Die polisie was op die toneel om die ongeluk te ondersoek.

Meer oor:  Vanderbijlpark  |  Taxi  |  Ongeluk
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.