Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
2018 deur Fred se oë (en pen)
Vanjaar was beslis nie ’n vervelige jaar nie en in 2018 het die nuus meeste Suid-Afrikaners se oë weer gereeld laat rek. Fred Mouton het kwessies rondom grondonteiening sonder vergoeding, stygende brandstofpryse tot ministers wat onkant betrap is, neergepen. 
spotprent2018
15 November: Wie’s volgende? ... wonder Fred Mouton.
spotprent2018
14 Augustus: Die rand val en val en...
spotprent2018
19 Mei: Wat gaan vandag op die kassie gevolg word: Superrugby of die koninklike troue?
spotprent2018
20 April: Patricia de Lille se toekoms is in die weegskaal.
spotprent2018
13 September: Misdaadstatistieke en stygende brandstofpryse.
spotprent2018
16 Oktober: Só sien Fred Mouton die skandaal rondom VBS Mutual Bank.
spotprent2018
15 November: Wie’s volgende?.?.?.? wonder Fred Mouton.
spotprent2018
18 September: En daar klop die Bokke toe die All Blacks ín Nieu-Seeland.
spotprent2018
17 November: Kort nadat hy as minister bedank het, het Malusi Gigaba ook as LP bedank.
spotprent2018
25 Oktober: Tito Mboweni se (grootste) uitdagings.
spotprent2018
9 September: Nóg ’n leeu het uit die Karoo Nasionale Park by Beaufort-Wes ontsnap.
spotprent2018
26 September: Die SAL se skuldlas raak net ál erger en erger.
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.