Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
3 bane op N1-suid by Midrand gesluit

Motoriste kan Donderdagoggend groot vertragings verwag op die N1-suid in Midrand weens ’n motorongeluk na die Allandale-afrit.

Drie bane is vir verkeer gesluit.

Jurgen Kotzé, ’n Emer-G-Med-woordvoerder, sê die bestuurder van ’n BMW het beheer oor die motor verloor en teen twee ander voertuie gebots.

Twee mense is in die hospitaal met geringe beserings opgeneem.

Die polisie en nooddienste is op die toneel.

Motoriste is aangeraai om van alternatiewe roetes gebruik te maak.

Embed:

https://twitter.com/EMER_G_MED/status/966538950566440960

https://twitter.com/EMER_G_MED/status/966539595159654401

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.