Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
3-jarige sterf in KZN-ongeluk

Vyf mense is beseer en ’n driejarige dogtertjie is dood ná ’n botsing tussen twee voertuie in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal.

’n Driejarige dogtertjie is Donderdag in ’n ongeluk in Pietermaritzburg dood.
Drie beseerdes het buite die voertuie gelê.

Ineke van Huyssteen, ER24-woordvoerder, sê die ongeluk het Donderdag omstreeks 01:00 in die Table Mountain-gebied buite Pietermaritz gebeur.

Die driejarige is op die toneel dood. Daar was twee beseerdes in die een voertuig, terwyl drie buite die voertuie gelê het. Hulle is na verskillende hospitale geneem.

Die polisie was op die toneel om die ongeluk te ondersoek.

Meer oor:  Pietermaritzburg  |  Ongeluk
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.