Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
4 dood, 6 beseer in botsing by Franschhoek
Die ongelukstoneel op die R301 by Franschhoek. Foto: ER-24

Vier mense is dood en ses beseer in ’n botsing tussen twee voertuie op die R301 by Franschhoek in die Wes-Kaap.

Russel Meiring, ER-24-woordvoerder, sê paramedici is Saterdagaand uitgeroep na die toneel, waar hulle albei voertuie in die middel van die pad aangetref het.

Drie mans en ’n vrou is noodlottig beseer en op die toneel dood verklaar.

Meiring sê ses beseerdes is op die toneel behandel vir matige tot kritieke beserings voordat hulle na nabygeleë hospitale gebring is.

Die oorsaak van die ongeluk is nog nie bekend nie.

Meer oor:  Franschhoek  |  Botsing  |  Ongeluk
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.