Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
5 dood in taxi-ongeluk

Vyf mense is Vrydagoggend dood en 10 ernstig beseer nadat ’n minibustaxi naby Aliwal-Noord in die Oos-Kaap in ’n ongeluk betrokke was.

Kenny Africa, verkeershoof, sê die ongeluk het op die R56 tussen Middelburg en Steynsburg gebeur. Die oorsaak van die ongeluk is nog onbekend.

Die pad is nog vir verkeer gesluit.

Die ongelukstoneel op die R56 naby Aliwal-Noord waar vyf mense dood is.Foto: Verskaf

Meer oor:  Aliwal-Noord  |  Padongelukke  |  Padsterftes  |  Ongelukke
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.