Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
5 sterf toe huis in Meyerton brand

Vyf mense, onder wie drie kinders, is Maandagaand dood in ’n brand in hul huis in Meyerton, Gauteng.

Russel Meiring, woordvoerder van die nooddiens ER24, sê in ’n verklaring paramedici en die Midvaal-brandweer het omstreeks 21:00 by die huis in Lynxstraat opgedaag.

Hy sê drie mense is uit die brandende huis gehaal en twee ander se lyke is gevind nadat die brand geblus is.

“Paramedici het ongelukkig gevind dat twee volwassenes en drie kinders, onder wie ’n ses maande oue baba, dood is.”

Die oorsaak van die brand word ondersoek.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.