Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
7 sterf toe bus naby Graskop omslaan

Minstens sewe mense is Sondagmiddag dood toe 'n bus op die R532-pad tussen Graskop en Ohrigstad in Mpumalanga omgeslaan het.

"Die ongeluk het omstreeks 17:00 gebeur en sewe mense is op die toneel dood verklaar," lui 'n verklaring deur Moeti Mmusi, woordvoerder van Mpumalanga se departement van gemeenskapsveiligheid.

Volgens Mmusi is al die oorledenes mans.

"Die 39 beseerdes is na plaaslike hospitale geneem."

Die oorsaak van die ongeluk word ondersoek. 

busongeluk, graskop
Sewe mense is dood en 39 beseer toe 'n bus Sondagmiddag naby Graskop in Mpumalanga omgeslaan het.

Meer oor:  Mpumalanga  |  Busongeluk  |  Ongeluk  |  Padsterftes
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.