Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Aardskudding aan SA kus

'n Skudding is in die Wes-Kaap gevoel ná 'n aardbewing met 'n krag van 6,2 onder die see.

Volgens die webtuiste Earthquaketrack was die skudding sowat 10 km onder die water aan die Suid-Afrikaanse kus naby Kaapstad. 

aardbewing
Die webtuiste Eartquaketrack het die ligging van die episentrum só aangedui.

Mense in Kaapstad het die skudding gevoel en op sosiale media hul ervarings gedeel.

Dit was “iets wat soos ’n aardbewing voel,” het 'n inwoner geskryf oor die skudding wat Saterdagaand sowat 5 sekondes geduur het. ’n inwoner van Milnerton het dit omstreeks 20:45 gevoel. Sy sê die hele huis se mure en dak het geskud en toe het al die honde in die buurt begin blaf.

Hou Netwerk24 dop vir meer inligting. 

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.