Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Afrikaanse skrywer sterf
Cas van Rensburg

Cas van Rensburg, joernalis, dramaturg en skrywer, is Donderdag in ’n aftreeoord in Onrus naby Hermanus dood.

Van Rensburg was ook ’n skilder en kenner van die Jungiaanse sielkunde.

Sy boek Die Prinses in elke vrou, ’n verwerking van sy werk, Die sprokie van Diana, Sneeuwitjie en die stories wat ons leef  is gegrond op Jungiaanse beginsels en het  in 2010 verskyn.

Hy het ook die boek  Jou drome – die onbewuste het ál die antwoorde  die lig laat sien.

Hou Netwerk24 dop vir meer inligting.

Meer oor:  Skrywer  |  Sterftes
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.