Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Akteur Ben Kruger sterf aan Covid-19

Die akteur Ben Kruger (64) is Woensdagoggend aan Covid-19 dood.

Kruger, deesdae bekend om sy rol as Okkie in die kykNET-sepie Binnelanders, het in Brooklyn, Pretoria, gewoon.

Ben Kruger Foto: Stark Films/Sean Brand

Hy het veral bekend geword as mnr. De Wet in die dramareeks Skooldae en het in reekse soos Riemvasmaak, The Game en Zero Tolerance verskyn.

Hy was ook as neef Gert in die SABC 2-sepie 7de Laan te sien.

Hou Netwerk24 dop vir meer inligting.

Meer oor:  Ben Kruger  |  Akteur  |  Covid-19  |  Binnelanders
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.