Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Baba uit brandende gebou gered

’n Baba van ses maande was onder die mense wat Donderdag uit ’n brandende gebou in die Johannesburgse middestad gered is.

“Ons het ook vyf ander mense wat op die boonste verdiepings van die gebou vasgekeer was, uitgekry,” het Nana Radebe, woordvoerder van die stad se nooddienste, gesê.

Drie ander mense is vroeër die middag gered uit die gebou in Rissikstraat nadat ’n brand daar uitgebreek het.

Die baba is vir die rookinaseming behandel.

Niemand is ernstig beseer nie, het Radebe gesê. – Werner Beukes

Meer oor:  Gauteng  |  Baba  |  Redding  |  Brand  |  Brandende Gebou
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.