Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Beeld-Kinderfonds: Help kinders, wen kontant
Wil jy R5 000 in jou sak steek? Maak dan ’n bydrae aan die RSG-Beeld-Kinder-fondsprojek, want alle bydraes wat van vandag tot Donderdag ontvang word, kwalifiseer vir dié bonusprys. Die wenner word Vrydag op RSG aange-kondig. Jy kom ook in die trekking vir ’n KIA Picanto op 5 November. SMS KINDERS na 41511 (R30 per SMS). Cell C ondersteun nie die projek nie, maar mense kan op ander maniere deelneem. Betaal jou skenking in by Beeld-Kinderfonds, Absa, 2840157329, takkode 632005 en gebruik jou selfoonnommer as verwysing of gebruik SnapScan. Een inskrywing kos R30. As jy R100 inbetaal, kry jy een gratis inskrywing en as jy R200 inbetaal kry jy twee gratis inskrywings en so aan.
Meer oor:  Kinderfonds  |  Beeld
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.