Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Groot betoging in Alexandra

Betogings het vroeg Woensdagoggend in Alexandra by Sandton uitgebreek wat na berig word die hele township lamgelê het. 

Inwoners het reeds Dinsdag 'n verklaring op sosiale media uitgereik waarin hulle sê dat hulle Alexandra sal sluit omdat hulle behoorlike dienslewering van die DA eis.

Polisie en Johannesburgse metropolisie (JMPD) is op die toneel.

Inwoners het glo massa-betogings vir Woensdag beplan omdat hulle wil hê die Johannesburg-metro moet sy werk doen.

alex
Alexandra-township by Sandton loop deur onder erge betogings Woensdag. Foto: Felix Dlangamandla

Meer oor:  Sandton  |  Alexandra  |  Johannesburg  |  Gesluit  |  Betogings
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.