Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Blou Bul Bokke klaar

Die Beeld-sketse van twee van die Springbokke uit die Blou Bul-kamp, Lood de Jager en Schalk Brits, is al klaar. Kunstenaar Mynderd Vosloo is druk besig met die reeks sketse van die Bokke se Wêreldbeker-span. Die 32 sketse sluit ook een van Rassie Erasmus, Bok-afrigter in.

Die eerste skets verskyn Maandag 16 September en daarna elke dag tot Dinsdag 22 Oktober eksklusief in Beeld.

Bestel ekstra koerante by tanya.kleynhans@media24.com.

Schalk Brits
Lood de Jager
Meer oor:  Springbokke  |  Blou Bul-Bokke
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.