Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Brand by Bellville-polisiekantoor
brand, belville-polisiekantoor
Skade by die Belville-polisiekantoor.

Die polisie ondersoek 'n brand wat vroeg Dinsdagoggend by die Bellville-polisiekantoor in Kaapstad uitgebreek het.

Kapt. F.C. van Wyk, provinsiale polisiewoordvoerder, sê die brand het twee administratiewe geboue by die kantore in Voortrekkerweg beskadig.

brand, belville-polisiekantoor
Twee kantore by die polisiekantoor is beskadig.

"Die omvang van die skade word nog bepaal." 

Van Wyk sê polisielede het vroegoggend gesien hoe rook uit 'n gebou aan die agterkant van die perseel borrel.

Dié gebou is een van die geboue wat deur die administratiewe personeel gebruik word.

Niemand was ten tyde van die voorval in die gebou nie. Die polisie ondersoek ook die brand, luidens Van Wyk. 

Meer oor:  Fc Van Wyk  |  Kaapstad  |  Bellville  |  Polisiekantoor  |  Brand
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.