Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Busdiens in George gedeeltelik hervat

Die busdiens van Go George, ’n geïntegreerde openbare vervoernetwerk, is Woensdag gedeeltelik hervat.

Maandag is die diens tot verdere kennisgewing opgeskort weens die intimidasie van busbestuurders en passasiers tydens ’n staking van taxibestuurders.

Volgens Go George is die diens Woensdag gedeeltelik hervat. Die busse het slegs op sekere roetes gery.

Die George-munisipaliteit sê by navraag die verskillende regeringsfere hou aan om met verskeie belanghebbendes te vergader oor kwessies wat aan die lig gebring is.

Die staking duur voort.

Meer oor:  Go George  |  Staking
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.