Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Daspoort-tonnel gesluit weens betoging

REGSTELLING:


Isaac Mahamba, woordvoerder van die Tshwane-metropolisiediens (TMPD), het intussen bevestig die vragmotor is na 'n mislukte kaping aan die brand gesteek, en nie tydens 'n betoging nie.


Die Daspoort-tonnel in Pretoria-Wes was Woensdagoggend vir verkeer gesluit weens 'n betoging en 'n vragmotor wat aan die brand gesteek is.

Volgens Gauteng se verkeersowerhede word die verkeer in albei rigtings geraak omdat die vragmotor albei bane versper.

Die Tshwane-metropolisie het motoriste versoek om van alternatiewe roetes gebruik te maak.

Die tonnel was twee dae gelede ook weens 'n ongeluk gesluit.

Hou Netwerk24 dop vir meer inligting.

Meer oor:  Tshwane  |  Pretoria  |  Gauteng  |  Betogers  |  Betogings  |  Trok
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.