Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Dié nuttige trollie vandag te wen
Die Jolly Trolley 4x4 Xtreme van R2 499.
Wen vandag drie maande se Immunadue-aanvullings ter waarde van R145 per maand.

Daar is vandag twee pryse op die spel in Beeld se Vakansiegids-kompetisie.

Die een prys is die nuwe Jolly Trolley 4x4 Xtreme ter waarde van R2 499. Die Jolly Trolley 4x4 Xtreme is ’n ekstra taai, ekstra sterk trolliewaentjie wat deur die hele gesin gebruik kan word om enigiets van een punt na ’n ander te verskuif – van speelgoed tot kampeer- of sporttoerusting.

Jy kan jou sambreel en stoele strand toe neem, genoeg brandhout na die vuur bring of selfs jou inkopiesakke gemaklik van jou motor tot in jou kombuis kry.

Besoek jollytrolley.co.za vir meer inligting.

Die ander pryse is R1 000-kontant en drie maande se Immunadue-aanvullings ter waarde van R145 per maand.

Immunadue se produkte is 100% natuurlik en geformuleer om die immuunstelsel te versterk.

Immunadue stabiliseer die pH-vlakke om onder meer cholesterol, diabetes, artritis en talle ander kwale te help takel. Dit is by die meeste apteke, Clicks- en Dis­chem-winkels beskikbaar.

Besoek immunadue.co.za vir meer inligting.

As die pryse jou belangstelling prikkel, neem deel aan die kompetisie deur die sleutelwoord in vandag se koerant op te spoor. SMS die sleutelwoord, jou naam, van, e-posadres en woongebied na 35986.

Bepalings, voorwaardes en standaard-SMS-tariewe geld. – Hanri Wondergem

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.