Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Dinsdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku daar is Dinsdag ’n baie hoë kans op brande in die binneland van die Noord-Kaap, sowel as die Beaufort-Wes-munisipaliteit in die Wes-Kaap.

Gauteng

Matig en warm.

* Pretoria: 13 °C tot 26 °C

* Johannesburg: 12 °C tot 25 °C

* Vereeniging: 10 °C tot 24 °C

Mpumalanga

Gedeeltelik bewolk in die ooste en suide in die oggend met misnewels oor die platorand, andersins matig en koel tot warm.

* Mbombela: 15 °C tot 22 °C

Limpopo

Matig en warm.

* Polokwane: 12 °C tot 26 °C

Noordwes

Matig en warm.

* Mahikeng: 14 °C tot 26 °C

* Vryburg: 11 °C tot 26 °C

Vrystaat

Matig en warm.

* Bloemfontein: 11 °C tot 25 °C

Noord-Kaap

Mistig langs die kus in die oggend en aand, andersins gedeeltelik bewolk en winderig met verspreide donderbuie oor die oostelike binneland.

* Kimberley: 12 °C tot 27 °C

* Upington: 16 °C tot 32 °C

Wes-Kaap

Gedeeltelik bewolk en koel maar warm oor dele van die Karoo en die weskus. Verspreide donderbuie oor die oostelike dele van die Karoo en die suidkus.

* Kaapstad: 13 °C tot 20 °C

* George: 11 °C tot 21 °C

Oos-Kaap

Gedeeltelik bewolk en koel tot warm maar koel langs die kus in die westelike deel van die provinsie. Matig en warm met gedeeltelik bewolkte toestande in die middag in die oostelike deel van die provinsie.

* Port Elizabeth: 17 °C tot 22 °C

* Oos-Londen: 18 °C tot 25 °C

KwaZulu-Natal

Oggend-misnewels oor die binneland met verspreide reënbuie in die noordooste, andersins gedeeltelik bewolk en warm.

* Durban: 19 °C tot 29 °C

* Richardsbaai: 20 °C tot 29 °C

* Pietermaritzburg: 11 °C tot 30 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.