Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Dinsdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het geen waarskuwings uitgereik vir Dinsdag nie.

Donderstorms kan oor die westelike dele van Noordwes, die sentrale en westelike dele van die Vrystaat en die oostelike dele van die Noord-Kaap verwag word.

Swaar reënval, wat tot oorstromings in sekere dele kan lei, word verwag in die oostelike dele van die Oos-Kaap en die suidelike dele van KwaZulu-Natal.

Gauteng

Bewolk en warm tot baie warm met donderstorms in die suide.

Pretoria: 19 °C en 32 °C

Johannesburg: 17 °C en 30 °C

Vereeniging: 17 °C en 29 °C

Mpumalanga

Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm.

Mbombela: 20 °C en 28 °C

Limpopo

Matig en warm tot baie warm. Bewolkte weer kan in die aand verwag word.

Polokwane: 18 °C en 30 °C

Noordwes

Bewolk en warm in die weste met verspreide reënbuie en donderstorms in die ooste.

Mahikeng: 20 °C en 32 °C

Vryburg: 20 °C en 26 °C

Vrystaat

Bewolkte en koel weerstoestande met wydverspreide reën en donderstorms.

Bloemfontein: 15 °C en 22 °C

Noord-Kaap

Bewolk en mistig langs die kus.

Kimberley: 17 °C en 26 °C

Upington: 21 °C en 30 °C

Wes-Kaap

Bewolk in die oggend met ligte reën in die westelike dele van die suidkus. Die wind langs die kus sal sterk oos tot suid-oostelik wees.

Kaapstad: 18 °C en 32 °C

George: 18 °C en 25 °C

Oos-Kaap

In die westelike dele sal dit bewolk maar warm wees en koel langs die kus. Geïsoleerde buie en donderbuie kan verwag word.

In die oostelike deel van die provinsie sal dit bewolk en koel wees met verspreide buie en donderbuie.

Port Elizabeth: 19 °C en 24 °C

Oos-Londen: 20 °C en 25 °C

KwaZulu-Natal

Bewolk maar warm. Koel in die suidwestelike gedeeltes. Wydverspreide buie en donderbuie kan in die suidelike dele verwag word.

Durban: 21 °C en 26 °C

Richardsbaai: 22 °C en 28 °C

Pietermaritzburg: 18 °C en 24 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.