Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Dinsdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku teen ’n uitermate groot kans vir die ontstaan van brande in die Weskus-distrik, Sentraal- en Klein-Karoo sowel as die Wynland in die Wes-Kaap en die westelike binneland van die Noord-Kaap.

Gauteng

Bewolk, andersins koel en warm.

* Pretoria: 14 °C tot 28 °C

* Johannesburg: 13 °C tot 27 °C

* Vereeniging: 12 °C tot 27 °C

Mpumalanga

Aanvanklik bewolk met miskolle oor die Hoëveld, andersins gedeeltelik bewolk en koel tot warm.

* Mbombela: 15 °C tot 22 °C

* Standerton: 11 °C tot 27 °C

* Ermelo: 9 °C tot 23 °C

Limpopo

Bewolk in die oggend met mis oor die suidoostelike platorand, andersins gedeeltelik bewolk en warm.

* Polokwane: 14 °C tot 24 °C

* Mokopane: 16 °C tot 26 °C

* Tzaneen: 15 °C tot 24 °C

Noordwes

Deels bewolk en warm.

* Mahikeng: 16 °C tot 29 °C

* Vryburg: 16 °C tot 31 °C

* Rustenburg: 14 °C tot 26 °C

Vrystaat

Warm, maar gedeeltelik bewolk en koel in die noordooste.

* Bloemfontein: 14 °C tot 30 °C

* Kroonstad: 13 °C tot 27 °C

* Welkom: 14 °C tot 29 °C

Noord-Kaap

Warm tot baie warm. Later die middag word dit gedeeltelik bewolk. Dit sal warm langs die kus wees.

* Kimberley: 16 °C tot 29 °C

* Upington: 24 °C tot 35 °C

* Springbok: 26 °C tot 34 °C

Wes-Kaap

Gedeeltelik bewolk oor die suidwestelike dele, andersins warm tot buitengewoon warm op plekke in die binneland en langs die suidkus.

* Kaapstad: 21 °C tot 37 °C

* George: 16 °C tot 34 °C

* Worcester: 17 °C tot 41 °C

Oos-Kaap

Bewolk met miskolle in die oggend langs die platorand, andersins warm.

* Port Elizabeth: 12 °C tot 28 °C

* Oos-Londen: 13 °C tot 28 °C

* Graaf-Reinet: 10 °C tot 38 °C

KwaZulu-Natal

Miskolle in die oggend oor die binneland, andersins warm.

* Durban: 17 °C tot 28 °C

* Richardsbaai: 18 °C tot 28 °C

* Pietermaritzburg: 13 °C tot 30 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.