Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Dinsdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku teen stormsterkwinde en branders van tot 6 m tussen Kaap St. Francis en Port Alfred.

Gauteng

Matig en koel tot warm en gedeeltelik bewolk later in die dag.

* Pretoria: 12 °C tot 28 °C

* Johannesburg: 11 °C tot 26 °C

* Vereeniging: 10 °C tot 27 °C

Mpumalanga

Matig en warm, maar gedeeltelik bewolk later in die dag. In die aand sal dit bewolk wees in die ooste met ligte reën en miskolle langs die platorand.

* Mbombela: 17 °C tot 31 °C

* Ermelo: 11°C tot 24 °C

* Standerton: 10 °C tot 24°C

Limpopo

Matig en warm tot baie warm, maar bewolk in die middag.

* Polokwane: 12 °C tot 30 °C

* Thabazimbi: 13 °C tot 32 °C

* Tzaneen: 21 °C tot 29 °C

Noordwes

Matig en koel tot warm.

* Mahikeng: 14 °C tot 26 °C

* Vryburg: 11 °C tot 23 °C

* Potchefstroom: 9 °C tot 26 °C

Vrystaat

Matig en koel.

* Bloemfontein: 5 °C tot 20 °C

* Welkom: 9 °C tot 22 °C

* Bethlehem: 6 °C tot 20 °C

Noord-Kaap

Matig en koel tot warm, maar bewolk en koud oor hoogliggende dele van die suide.

* Kimberley: 6 °C tot 20 °C

* Upington: 8 °C tot 23 °C

* Springbok: 10 °C tot 20 °C

Wes-Kaap

Bewolk tot gedeeltelik bewolk en koel met verspreide reënbuie langs die suidkus.

* Kaapstad: 12 °C tot 19 °C

* George: 11 °C tot 22 °C

* Vredendal: 9 °C tot 21 °C

Oos-Kaap

Gedeeltelik bewolk en koel met verspreide reënbuie langs die kus in die westelike deel van die provinsie. Matig en koel in die oostelike deel van die provinsie.

* Port Elizabeth: 12 °C tot 20 °C

* Oos-Londen: 13 °C tot 20 °C

* Graaff-Reinet: 3 °C tot 16 °C

KwaZulu-Natal

Gedeeltelik bewolk en warm in die noorde met verspreide reënbuie en donderbuie.

* Durban: 17 °C tot 22 °C

* Richardsbaai: 19 °C tot 23 °C

* Pietermaritzburg: 13 °C en 18 °C

Meer oor:  Weer In Jou Streek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.