Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Dinsdag

Gauteng

Sonnig en koel.

• Pretoria: 3 °C tot 21 °C

• Johannesburg: 3 °C tot 19 °C

• Springs: 0 en 19 

• Vereeniging: -2 °C tot 19 °C

Mpumalanga

Sonnig en koel tot koud, maar warm in die Laeveld. Gedeeltelik bewolk in die ooste later in die dag.

• Mbombela: 7 °C tot 19 °C

• eMalahleni: 5 °C en 18 °C

• Standerton: -2 °C en 19  °C

• Ermelo: 1 °C en 17 °C

Limpopo

Sonnig en koel tot warm. Gedeeltelik bewolk in die ooste later in die dag.

• Polokwane: 4 °C tot 19 °C

• Tzaneen: 10 °C en 21 °C

• Thohoyandou: 11 °C en 24 °C

• Thabazimbi: 1 °C en 23 °C

Noordwes

Sonnig en koel.

• Mahikeng: 5 °C tot 22 °C

• Potchefstroom: 0 °C en 21 °C

• Rustenburg: 3 °C en 23 °C

• Vryburg: -1 °C tot 21 °C

• Taung: 1 °C en 22 °C

Vrystaat

Sonnig en koel.

• Bloemfontein: -3 °C tot 20 °C

• Welkom: 0 °C en 20 °C

• Bethlehem: -3 °C en 18 °C

Noord-Kaap

Sonnig en koel tot warm maar koud oor die suidelike hoogliggende gebiede. Warm langs die kusgebied.

• Kimberley: -4 °C tot 21 °C

• Upington: 4 °C tot 22 °C

• De Aar: 2 °C en 18 °C

• Springbok 10  °C en 20  °C

• Alexanderbaai: 9  °C en 32  °C

Wes-Kaap

Sonnig en koel. Gedeeltelik bewolk in die ooste later in die dag.

• Kaapstad: 13 °C tot 20 °C

• Worcester 11 °C en 20 °C

• George: 11 °C tot 20 °C

• Beaufort-Wes: 7 °C en 21 °C

• Vredendal 11 °C en 24 °C

Oos-Kaap

In die westelike dele sal dit gedeeltelik bewolk wees en koud langs die kusgebied.

In die oostelike gebiede sal dit gedeeltelik bewolk en koel tot warm wees.

• Port Elizabeth: 14 °C tot 19 °C

• Oos-Londen: 14 °C tot 21 °C

• Graaff-Reinet: 3 °C en 18 °C

• Queenstown: 5 °C en 14 °C

• Mthatha: 3 °C en 16 °C

KwaZulu-Natal

Sonnig en koel maar koud in die suidweste. Bewolk later in die dag met enkele buie en reën langs die kusgebied en die aangrensende binneland.

• Durban: 13 °C tot 22 °C

• Richardsbaai: 14 °C tot 23 °C

• Pietermaritzburg: 8 °C tot 20 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.