Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Dinsdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het nie enige waarskuwings vir Dinsdag uitgereik nie.

Gauteng

Sonnig en koel.

• Pretoria: 5 °C tot 24 °C

• Johannesburg: 6 °C tot 22 °C

• Vereeniging: 0 °C tot 24 °C

Mpumalanga

Sonnig en koel, maar warm oor die Laeveld.

• Mbombela: 8 °C tot 25 °C

Limpopo

Sonnig en warm.

• Polokwane: 5 °C tot 25 °C

Noordwes

Sonnig en koel tot warm.

• Mahikeng: 4 °C tot 25 °C

• Vryburg: 3 °C tot 24 °C

Vrystaat

Sonnig en koel.

• Bloemfontein: -2 °C tot 21 °C

Noord-Kaap

Bewolk en koel, maar sonnig in die middag met warm toestande oor die Weskus en in die noorde.

• Kimberley: -1 °C tot 22 °C

• Upington: 5 °C tot 23 °C

Wes-Kaap

Bewolk tot gedeeltelik bewolk en koel met reën en enkele buie in die oggend. Sonnig later die middag oor die westelike dele.

• Kaapstad: 12 °C tot 17 °C

• George: 10 °C tot 17 °C

Oos-Kaap

Bewolk en koud, maar koel met enkele buie langs die kusgebied en aangrensende binneland in die westelike dele.

Sonnig en koel met gedeeltelik bewolk tot bewolkte toestande in die middag in die oostelike dele.

• Port Elizabeth: 10 °C tot 20 °C

• Oos-Londen: 11 °C tot 23 °C

KwaZulu-Natal

Sonnig en koel, maar warm in die noorde. In die middag sal dit gedeeltelik bewolk wees in die ooste met reën en enkele buie langs die kusgebied en aangrensende binneland.

• Durban: 13 °C tot 24 °C

• Richardsbaai: 12 °C tot 26 °C

• Pietermaritzburg: 7 °C tot 25 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.