Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Dinsdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku daar is Dinsdag ’n hoë kans op brande oor die uiterste suidoostelike deel van die Noord-Kaap, die suidelike deel van die Vrystaat en op sommige plekke oor die binneland van die Oos-Kaap.

Gauteng

Mooiweer en koel.

• Pretoria: 5 °C tot 24 °C

• Johannesburg: 0 °C tot 22 °C

• Vereeniging: -1 °C tot 21 °C

Mpumalanga

Miskolle in die oggend langs die platorand, andersins gedeeltelik bewolk en koel, warm in die Laeveld.

• Mbombela: 8 °C tot 24 °C

• Standerton: -2 °C tot 22 °C

• Ermelo: 1 °C tot 22 °C

Limpopo

Miskolle langs die platorand, andersins gedeeltelik bewolk en koel tot warm.

• Polokwane: 4 °C tot 21 °C

• Mokopane: 5 °C tot 22 °C

• Tzaneen: 7 °C tot 24 °C

Noordwes

Mooiweer, winderig en warm.

• Mahikeng: 1 °C tot 26 °C

• Vryburg: -1 °C tot 26 °C

• Rustenburg: 4 °C tot 24 °C

Vrystaat

Winderig en koel, maar warm in die noorde.

• Bloemfontein: -2 °C tot 23 °C

• Kroonstad: -1 °C tot 25 °C

• Welkom: -2 °C tot 24 °C

Noord-Kaap

Bewolk in die weste met ligte reënbuie vanaf die middag, andersins gedeeltelik bewolk en koud tot koel, maar warm in die noorde en ooste.

• Kimberley: 1 °C tot 24 °C

• Upington: 2 °C tot 22 °C

• Springbok: 3 °C tot 21 °C

Wes-Kaap

Bewolk en koud in die weste en suidweste met reënbuie, andersins koel in die ooste. Dit sal gedeeltelik bewolk en koel langs die suidkus wees.

• Kaapstad: 11 °C tot 15 °C

• George: 9 °C tot 18 °C

• Worcester: 7 °C tot 16 °C

Oos-Kaap

Mooiweer en koel.

• Port Elizabeth: 11 °C tot 23 °C

• Oos-Londen: 12 °C tot 25 °C

• Graaff-Reinet: 4 °C tot 23 °C

KwaZulu-Natal

Miskolle in die oggend oor die binneland, andersins warm.

• Durban: 10 °C tot 25 °C

• Richardsbaai: 12 °C tot 27 °C

• Pietermaritzburg: 5 °C tot 27 °C

Meer oor:  Weer In Jou Streek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.