Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Dinsdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het nie enige waarskuwings vir Dinsdag uitgereik nie.

Gauteng

Bewolk in die oggend. Gedeeltelik bewolk en koel later die dag.

• Pretoria: 11 °C tot 25 °C

• Johannesburg: 10 °C tot 23 °C

• Vereeniging: 11 °C tot 22 °C

Mpumalanga

Bewolk in die oggend met miskolle oor die platorand, andersins gedeeltelik bewolk en koel tot warm.

• Mbombela: 12 °C tot 26 °C

Limpopo

Bewolk in die oggend met miskolle oor die platorand, andersins gedeeltelik bewolk en koel tot warm.

• Polokwane: 11 °C tot 23 °C

Noordwes

Bewolk met miskolle in die oggend oor die oostelike dele, andersins sonnig en warm.

• Mahikeng: 11 °C tot 27 °C

• Vryburg: 12 °C tot 30 °C

Vrystaat

Bewolk met miskolle in die oggend oor die oostelike dele, andersins sonnig en warm.

• Bloemfontein: 6 °C tot 29 °C

Noord-Kaap

Bewolk in die oggend in die weste en later die dag, andersins sonnig en warm tot baie warm oor die binneland. Koel langs die kusgebied.

• Kimberley: 11 °C tot 31 °C

• Upington: 12 °C tot 31 °C

Wes-Kaap

Aanvanklik bewolk in die suide met enkele reënbuie, andersins gedeeltelik bewolk, sonnig en koel. Dit sal warm wees in die weste.

• Kaapstad: 14 °C tot 19 °C

• George: 9 °C tot 18 °C

Oos-Kaap

In die westelike dele sal dit sonnig en koel wees, maar gedeeltelik bewolk suid van die platorand met ligte reën langs die suidkus in die oggend.

In die oostelike dele sal dit sonnig en koel wees, maar warm op plekke oor die platorand. Dit sal later die dag suid van die platorand gedeeltelik bewolk wees.

• Port Elizabeth: 11 °C tot 19 °C

• Oos-Londen: 13 °C tot 20 °C

KwaZulu-Natal

Sonnig en warm, maar baie warm in die noorde. Gedeeltelik bewolk in die suide later die dag.

• Durban: 15 °C tot 27 °C

• Richardsbaai: 15 °C tot 32 °C

• Pietermaritzburg: 11 °C tot 32 °C

Meer oor:  Weer In Jou Streek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.