Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Dinsdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku dat toestande Dinsdag tot wegholbrande in die sentrale en oostelike dele van die Noord-Kaap en die westelike dele van die Vrystaat kan lei.

Gauteng

Bewolk tot gedeeltelik bewolk en warm met verspreide donderbuie later die dag.

• Pretoria: 16 °C tot 28 °C

• Johannesburg: 14 °C tot 26 °C

• Vereeniging: 16 °C tot 27 °C

Mpumalanga

Sonnig en warm tot baie warm. Uitermatig warm in die Laeveld. Gedeeltelik bewolk met verspreide donderbuie later die dag.

• Mbombela: 17 °C tot 31 °C

Limpopo

Sonnig en warm tot baie warm. Uitermatig warm in die Laeveld. Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie later die dag.

• Polokwane: 16 °C tot 29 °C

Noordwes

Sonnig, winderig en warm. Gedeeltelik bewolk oor die sentrale en westelike dele met enkele donderbuie.

• Mahikeng: 15 °C tot 30 °C

• Vryburg: 15 °C tot 30 °C

Vrystaat

Miskolle in die oggend in die ooste, andersins sonnig, winderig en warm. Gedeeltelik bewolk oor die sentrale dele met enkele donderbuie later die dag.

• Bloemfontein: 13 °C tot 30 °C

Noord-Kaap

Sonnig, winderig en warm. In die westelike dele sal dit bewolk en koel wees, andersins sonnig en warm tot baie warm oor die binneland.

• Kimberley: 14 °C tot 31 °C

• Upington: 12 °C tot 31 °C

Wes-Kaap

Bewolk en koel maar warm oor die noordelike dele met enkele donderbuie oor die verre westelike dele van die Suidkus.

• Kaapstad: 16 °C tot 20 °C

• George: 14 °C tot 21 °C

Oos-Kaap

In die westelike deel sal dit aanvanklik gedeeltelik bewolk tot bewolk wees, andersins sonnig en warm maar bewolk en koel met ligte reënbuie langs die kusgebied en die aangrensende binneland.

In die oostelike deel sal dit sonnig en warm wees maar bewolk en koel met ligte reënbuie. Gedeeltelik bewolk met enkele donderstorms in die noordooste later die dag.

• Port Elizabeth: 15 °C tot 21 °C

• Oos-Londen: 15 °C tot 23 °C

KwaZulu-Natal

Gedeeltelik bewolk en warm in die noorde en weste, andersins bewolk en koel met enkele donderbuie later die dag.

• Durban: 18 °C tot 23 °C

• Richardsbaai: 20 °C tot 25 °C

• Pietermaritzburg: 14 °C tot 23 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.