Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Dinsdag

Daar is Dinsdag toestande wat gunstig is vir wegholveldbrande in die Beaufort-Wes-omgewing in die Wes-Kaap. Reën kan ook Dinsdag lei tot oorstromings in die Laeveld en langs die platorand van Limpopo.

Gauteng

Bewolk en koel met enkele donderbuie. Warm in die noorde.

• Pretoria: 16°C tot 25 °C

• Johannesburg: 15 °C tot 23 °C

• Vereeniging: 14 °C tot 24 °C

Mpumalanga

Gedeeltelik bewolk en koel met enkele donderbuie wat meer verspreid oor die suidelike Hoëveld sal voorkom.

• Mbombela: 20 °C tot 27 °C

Limpopo

Gedeeltelik bewolk en warm met verspreide donderbuie.

• Polokwane: 17 °C tot 26 °C

Noordwes

Bewolk en warm met verspreide donderbuie.

• Mahikeng: 17 °C tot 26 °C

• Vryburg: 18 °C tot 27 °C

Vrystaat

Bewolk en warm met verspreide donderbuie. Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie in die suide.

• Bloemfontein: 16 °C tot 28 °C

Noord-Kaap

Bewolk en koel langs die kusgebied in die oggend, andersins sonnig, baie warm en gedeeltelik bewolk in die noorde en ooste met enkele donderbuie wat meer verspreid in die noordooste sal voorkom.

• Kimberley: 17 °C tot 29 °C

• Upington: 23 °C tot 34 °C

Wes-Kaap

Bewolk tot gedeeltelik bewolk en koel langs die suidkus met motreën later die dag. Sonnig en warm tot baie warm in die noordoostelike binneland.

• Kaapstad: 18 °C tot 25 °C

• George: 16 °C tot 24 °C

Oos-Kaap

In die weste sal dit sonnig en baie warm wees maar koel langs die kusgebied. Bewolk later die dag met enkele donderbuie oor die binneland met ligte reën langs die kusgebied.

In die ooste sal dit gedeeltelik bewolk en baie warm wees. Bewolk met enkele donderbuie later die dag.

• Port Elizabeth: 19 °C tot 26 °C

• Oos-Londen: 19 °C tot 27 °C

KwaZulu-Natal

Aanvanklik mistig, andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele donderbuie op plekke in die noorde.

• Durban: 20 °C tot 29 °C

• Richardsbaai: 20 °C tot 31 °C

• Pietermaritzburg: 15 °C tot 31 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.