Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Dinsdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het geen waarskuwings vir Dinsdag uitgereik nie.

Gauteng

Sonnig en koel.

• Pretoria: 8 °C tot 23 °C

• Johannesburg: 5 °C tot 21 °C

• Vereeniging: 4 °C tot 21 °C

Mpumalanga

Sonnig en koel, maar warm oor die Laeveld.

• Mbombela: 11 °C tot 25 °C

Limpopo

Sonnig en koel tot warm.

• Polokwane: 7 °C tot 24 °C

Noordwes

Sonnige weer en koel tot warm. Dit sal teen die middag gedeeltelik bewolk word.

• Mahikeng: 5 °C tot 24 °C

• Vryburg: 3 °C tot 24 °C

Vrystaat

Sonnig en koel tot warm. Dit sal teen die middag gedeeltelik bewolk word.

• Bloemfontein: 3 °C tot 23 °C

Noord-Kaap

Dit sal gedeeltelik bewolk en koel tot warm wees langs die kus. Deur die nag kan daar los reënbuie verwag word oor die uithoeke van die suidwestelike dele van die provinsie.

• Kimberley: 6 °C tot 24 °C

• Upington: 13 °C tot 27 °C

Wes-Kaap

Oggendmiskolle kan verwag word oor die suidwestelike dele van die provinsie. Elders sal dit in die oggend bewolk en koel wees met los reënbuie en donderstorms wat oor die noordwestelike dele verwag kan word, wat teen die middag suidooswaarts na die binneland en ook die suidkus kan versprei.

• Kaapstad: 12 °C en 19 °C

• George: 10 °C tot 21 °C

Oos-Kaap

In die westelike dele van die provinsie sal daar oggendmiskolle wees oor die suide. Elders sal dit bewolk en koel wees met los reënbuie en donderstorms. Dit sal teen die middag gedeeltelik bewolk word oor plekke in die noorde.

In die oostelike dele van die provinsie sal daar ook oggendmis voorkom oor die suidelike binneland. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en koel wees.

• Gqeberha (Port Elizabeth): 12 °C tot 23 °C

• Oos-Londen: 13 °C tot 23 °C

KwaZulu-Natal

Dit sal gedeeltelik bewolk en warm wees, maar koel oor die suidwestelike hoogland.

• Durban: 14 °C tot 23 °C

• Richardsbaai: 12 °C tot 25 °C

Meer oor:  Weer In Jou Streek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.